Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Meld aan

Kolligprofiele

SonnelagSonnelag
1
30
Sonnelag

53 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is baie liefdevolle en aangename vrou. Groot omgee hart. Baie om te deel. Soek opregte liefde. Baie ruim hart.

pieter135pieter135
5
14
pieter135

44 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Die lewenspad raak lank en mens soek iemand Om lewenservaringe meer te deel en so ook om hare te deel Om dinge...

HelloHiHelloHi
1
18
HelloHi

46 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ja airfryer, want mens kry mos nie meer deksels in vandag se tyd nie 😁 Ek is ’n oop en eerlike persoon,...

Dee94_rqqDee94_rqq
1
18
Dee94_rqq

31 - Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

Kind, loving and caring soul who adores sunshine and nature, recently gym loving, seeking a best friend and...

RudyardRudyard
2
3
Rudyard

67 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is aktief en het al die Camino gestap en wil hierdie jaar nog so een aanpak. Het baie gereis vir werk maar...

JoBroExoJoBroExo
3
16
JoBroExo

59 - Cullinan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is Christus gesentreerd, opsoek na waarheid en lewe. Tipiese man met n goeie hart, wat nie vinnig judge...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde of maak vriende - vandag nog!
  • Vind iemand wat by jou pas met ons intelligente tweerigting-pasmaatstelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek verskillende moontlike pasmaats met ons tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons soekopsies - en voeg daardie persoon by jou gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak die mense na wie jy wil uitreik met ons boodskapstelsel - dis maklik en privaat.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie is waarna jy soek nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025
Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025
Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026